Asemahle Ntlonti Gaskunstenaar (9 - 15 Januarie 2023)

When

January 9, 2023 - January 15, 2023    
12:00 am

Bookings

Bookings closed

Event Type

Asemahle Ntlonti, gebore en gebaseer in Kaapstad (geb.1993), noem Engcobo, Mqonci in die Oos-Kaap haar tuiste. Sy het in 2017 aan die Universiteit van Kaapstad se Michaelis Skool vir Beeldende Kuns gegradueer met ‘n Baccalaureus in Beeldende Kunste, waar sy in beeldhoukuns as hoofvak was.

Ntlonti is ons eerste gaskunstenaar wat ‘n opwip-ateljee in die galery opgerig het, wat besoekers toegelaat het om haar werksproses persoonlik te ervaar en die kunstenaar uit te vra oor haar praktyk.

Portret deur Jonathan Kope vir Krone en WhatIfTheWorld Gallery.

Sluit by ons aan op Saterdag die 3de Desember, van 10h00 – 12h00, vir ‘n prettige oggend om Kersversierings van herwinde materiaal te skep om Jannie se Boom te versier. Alle laerskoolkinders is welkom en materiaal verskaf! Stuur asseblief ‘n e-pos aan events@oudeleeskamer.org om jou kind se plek te bespreek (gratis toegang), aangesien ons beperkte spasie het.

Bookings

Bookings are closed for this event.