Fliekniek: Amélie (Vrydag 1 September 2023)

When

September 1, 2023    
12:00 am

Bookings

Bookings closed

Event Type

Sluit by ons aan op Vrydag die 1ste September van 18h00 tot 20h00 vir die vertoning van Amélie. Dit vertel die verhaal van ‘n skaam, introverte en eienaardige kelnerin wat besluit om die lewens van diegene rondom haar ten goede te verander, terwyl sy met haar eie isolasie omgaan. Die fliek word beskou as ‘n kultus-klassieker, een van die beste rolprente van die 2000’s en 21ste eeu, en een van die grootste en invloedrykste Franse rolprente van alle tye.

Springmielies en ‘n drankie is R50. E-pos asseblief vir Clara by events@oudeleeskamer.org om jou sitplek te bespreek (R50 per persoon).

Bookings

Bookings are closed for this event.