You Will Find Your People Here (12 en 13 November 2022)

When

November 12, 2022 - November 13, 2022    
12:00 am

Bookings

Bookings closed

Event Type

Hierdie produksie is saamgestel deur skrywer Caroline Wanjiku Kihato, komponis Clare Loveday, en musikant Mareli Stolp. Die narratief, wat deur klavierspel en stem vertolk word (Mareli Stolp) bring die verhale byeen van vyf migrante vroue uit buurlande in Afrika wat hulleself in Johannesburg bevind. Die produksie dien as ‘n vorm van getuienis: om iets oor te dra van die ervaringe van hierdie vroue, en sodoende aan hul eer te betoon.

Kaartjies kan hier gekoop word. Winste van kaartjieverkope sal geskenk word aan die Scalabrini Sentrum in Kaapstad.

12 November, 18h30 vir 19h00

13 November, 10h30 vir 11h00

Koste: R160

Tydsduur: 60min

Indien u ‘n tafelbespreking by De Eetkamer Restaurant wil maak vir Saterdagaand, besoek hulle webtuiste hier.

Bookings

Bookings are closed for this event.