WELKOM & INFORMASIE

 

(021) 001 8829

182 Dorpstraat, Stellenbosch

Wi-Fi: OLGallery
Wagwoord: Fond$Vond$22

BEKENDSTELLING

U word vriendelike uitgenooi om aan die Skrywerskamer, Oude Leeskamer tuis te gaan as ‘n gas van die Jannie Mouton Stigting.  Oude Leeskamer (OL) is gevestig in die Stellenbosch CBD.

The intention of this invitation and your stay with us, is to support and promote your creative output by making this facility and its inspirational setting available to you.

The purpose of this agreement is to align your expectations with our house rules, to ensure that you have a very enjoyable and productive stay with us. 

SKRYWERSKAMER

Die Skrywerskamer bestaan uit die volgende:

  1. 1 x dubbelbed met ensuite badkamer met stort, ‘n kombuisie (klein yskas, mikrogolf, ketel, eierkoker, broodrooster) en werkstasie.
  2. Die kamer kan slegs met trappe bereik word en daar is ongelukkig geen gestremde toegang.
  3. Daar is ‘n beskutte binnehof wat gebruik kan word met in ag name van die restaurant gaste.
  4. Parkering: Oorkant die Oude Leeskamer is die Kerkhuisparkeerarea met toegangsbeheer. Geen parkering is by OL beskikbaar nie.
  5. Beddegoed en handdoeke word verskaf.

Gasteboek

Sal u asseblief so gaaf wees om u besoek kortliks te evalueer met ‘n sterstatus sowel as enige bykomende kommentaar. Dit sal slegs ‘n paar minute neem;

1
2
3
4
Name

Wi-Fi: OLGallery
Wagwoord: Fond$Vond$22

WEET WAT OM TE VERWAG:

te vind by OUDE LEESKAMER:

  • Die Skrywerskamer
  • Jannie se Leeskamer
  • Oude Leeskamer Galery
  • Jannie Mouton Stigtingskantore
  • De Eetkamer Restaurant

VIR VERDERE INLIGTING:
www.oudeleeskamer.org

Skoonmaak: ‘n Skoonmaker is beskikbaar om die leefruimte skoon te maak op ‘n Maandag- en Donderdagoggend.

Wasgoed: Die was en stryk van wasgoed moet by ‘n wassery gedoen word vir u eie koste. Sien asseblief die lys van diensverskaffers. Vermy die uithang van nat wasgoed in die leefarea sowel as die vensters.

Beurtkrag: In die geval van beurtkrag sal die kragopwekker verdere krag voorsien. Moet asseblief geen kragproppe verander in die kombuis nie.

Veiligheid:

Alhoewel die perseel goed beveilig is, is dit wel in ‘n baie besige area van die dorp geleë. Daarom vra ons dat die hek na die perseel ten alle tye gesluit bly. Verseker ook dat die deur na die Skrywerswoonstel gesluit is wanneer die woonstel verlaat word.

Waardevolle besittings kan in die kluis weggesluit word. Rook in enige gebou is streng verbode. Gebruik asseblief die binnehof as rookarea en plaas stompies in asbak.

Parkering: Parkering is beskikbaar op die Kerkhuis se parkeerterrein, oorkant die straat. Verwyder alle waardevolle items vanuit die motor, of bêre dit buite sig.

 

Wi-Fi: OLGallery
Wagwoord: Fond$Vond$22

GPS Koördinate:
33,93818° S, 18,86372° E

Oude Leeskamer is situated in the historic centre of Stellenbosch, on the corner of Dorp and Drostdy street. Inspiration can be drawn from the beautiful view of the Dutch Reformed Church and the University of Stellenbosch’s Faculty of Theology, the joyful bell serenade, art exhibited in our gallery, or the culinary excellence of De Eetkamer Restaurant.

Church Street is renowned for its quaint art galleries, charming restaurants, and bustling coffee shops.

It can be a bit noisy for the light sleeper as we are in the local “restaurant district”, which has around 19 venues within a 4-block radius, which makes it popular for tourists.

Wi-Fi: OLGallery
Wagwoord: Fond$Vond$22

HUISREËLS

What to expect

Oude Leeskamer is geleë in ‘n baie besige area van Stellenbosch. Alhoewel ons gebou baie goed beveilig is, is dit nogsteeds belangrik dat deure ten alle tye gesluit moet wees wanneer die perseel verlaat word en snags. Vensters moet ook toegemaak word wanneer die perseel verlaat word. Gaste moet mede gebouverbruikers ten alle tye in ag neem, aangesien dit reg langs die Oude Leeskamerkantore, restaurant en galery geleë is. Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie. Toegang tot die Jannie Mouton Stigting kantore word voorbehou. Daar word ongelukkig geen kuiergaste van gaste oornag toegelaat nie.

Housekeeping

The guest is responsible for keeping their room neat & tidy. Cleaning help is available on a Monday and Thursday for a quick check over.

Laundry

Laundry and ironing can be done at a laundromat – please refer to the information booklet in your room for service providers.

Power outage

In case of load shedding our on-site generator will supply power automatically.

Safety

Please be advised that the Oude Leeskamer property is not wheelchair friendly. Keep in mind that there is an alarm and smoke detector system on the property. Please keep all travelling documents and valuables safe. A small safe is provided in the Writer’s Room for this purpose. SMOKING is NOT PERMITTED in the room. Please use the courtyard area as smoking area and dispose accordingly.

Wi-Fi/TV

The Oude Leeskamer property provides Wi-Fi. Please refer to the information document in the Writer’s Room for login details. The room has no television.

Damage responsibility

Please inform the Oude Leeskamer host of any breakages as soon as possible. The guest may be charged for damage. A replacement fee for the set of keys and remote control will be charged in the event of the loss thereof (R1000). No private parties allowed in the Writer’s Room or on the property. All the items in the room will remain the property of Oude Leeskamer and are not permitted to be removed. No changes may be made to the interior of the room.

Hosts are there to help

Guests will be welcomed at Oude Leeskamer by Délani or Clara Babette. They will answer any questions regarding the guest’s stay. Contact Oude Leeskamer to coordinate arrival time and key exchange.

GASTEBoEk

Please would you take a moment to give us a star rating and comment on our services? This will only take a minute;
1
2
3
4
Name