Maak gereed vir die boekbekendstelling van Tom Eaton se An Act of Murder in Jannie se Leeskamer op 16 April om 10:30. Aanhangers van Eaton se The De Villiers Code, Texas en The Wading sal beslis nie deur sy nuutste boek teleurgesteld wees nie. An Act of Murder word deur Deon Meyer beskryf as ’n skerp, skreeusnaakse moordraaisel, deurspek met humor en spanning.
Jy sal nie die gesprek met Eaton, gelei deur veelbekroonde skrywer Michiel Heyns, wil misloop nie!
Taal: Engels
Klik asseblief hier om jou sitplek te bespreek.