Geniet ‘n oggend vol kreatiwiteit waar kinders aan hul verbeelding uiting kan gee en klein handjies Bazoo-karakters laat lewe. Kinders kan hul geliefkoosde karakters uit klei skep in die galery. Laat hul kreatiewe energie bruis terwyl hulle bou, verf en speel!