Kom maak jou litte los en leer die Bazoomba-dans by ons laaste aanbieding vir die jongspan! Ons sluit af op ‘n hoe noot met ‘n spesiale besoeker, al die pad van Tafelberg… Kan jy raai wie by die galery gaan kom inloer?