Sluit by ons aan in die leeshoekie van die galery vir storietyd met Cintaine Schutte! Verlustig jou in ons lewendige uitstalling wat wys hoe visuele storievertelling geletterdheid bevorder en van leer ‘n lekker en verbeeldingryke ervaring vir kinders maak.