Sluit by ons aan vir ‘n boekbespreking deur die internasionaal gepubliseerde romanskrywer, digter, memoiris, samesteller van bloemlesings, blogger en skrywer van kinderboeke, Patricia Schonstein. Die skrywer gesels oor haar memoirs, Thrown Among the Bonestesame met Ways of Living – some gathered insights

Woensdag 29 Januarie vanaf 10:30 tot 12:00 in Jannie se Leeskamer. 

E-pos vir Carin by events@oudeleeskamer.org om jou plek te bespreek.