Boekbind-Werkswinkel (Woensdag en Donderdag: 5 & 6 Julie 2023)
Ervaar die boeiende wereld van boekbind by Oude Leeskamer se niswerkswinkel tydens jou vakansie op die 5de and 6de Julie. Ontdek die betowering van boekbindery en laat jou verbeelding los. Leer tradisionele tegnieke by ‘n bekwame kunstenaarsboekbinder, Heléne van Aswegen, en verander gewone bladsye in buitengewone kunswerke. Die werkswinkel strek oor twee dae en alles materiaal is ingesluit. E-pos asseblief vir Clara by events@oudeleeskamer.org om jou plek te bespreek (kapasiteit vir 12 leerders). ‘n 50% deposito word vereis om jou plek te bespreek.