Sluit by ons aan op Vrydag 27 Oktober van 18:00 tot 20:00 vir die vertoning van Chocolat. Die film volg ‘n Franse vrou en haar jong dogter wat ‘n sjokoladewinkel in ‘n klein afgeleë dorpie oopmaak, wat die rigiede moraliteit van die gemeenskap opskud.

Springmielies en ‘n drankie is R50. E-pos asseblief vir Clara by events@oudeleeskamer.org om jou sitplek te bespreek (R50 per persoon).