Beleef die opwinding van Heart of the Hunter! Die film, gebaseer op die topverkoper-roman deur Deon Meyer, Proteus, is die aangrypende Suid-Afrikaanse aksie-drama wat ‘n voormalige spioen op ‘n gevaarlike missie volg. Ontbloot donker geheime en trotseer ‘n genadelose onderwêreld teen ‘n agtergrond van asemrowende landskappe. Die film se aksiebelaaide spanning en emosionele diepte bring Meyer se meesterlike storievertelling tot lewe. Geniet hierdie film in Jannie se Leeskamer en kry insig in ons Boek tot Skerm aand die volgende week, Donderdag, 13 Februarie.
Koste: Springmielies en ‘n drankie kos R50 (R50 per persoon).
Datum en Tyd: Donderg, 6 of Vrydag, 7 Februarie vanaf 18:00 tot 20:00 in Jannie se Leeskamer.
Klik hier om te bespreek en te betaal.
Taal: Engels