Fliekniek: La La Land (Woensdag 14 Junie 2023)
Stuit by ons aan Woensdag die 14de Junie van 18h00 tot 20h00 vir die vertoning van die romantiese musiekfilm, La La Land. Die rolprent vertolk Ryan Gosling en Emma Stone as ‘n sukkelende jazzpianis en ‘n aspirant-aktrise, wat mekaar ontmoet en verlief raak terwyl bulle but drome in Los Angeles najaag. Springmielies en ‘n drankie is R50. E-pos asseblief vir Clara by events @oudeleeskamer.org om jou sitplek te bespreek (R50 per persoon).