Sluit gerus by ons aan vir nog ‘n heerlike Boekbinding Werkswinkel gedurende die laaste naweek van Augustus! Ontdek die kuns agter boekbinding, die klassieke tegniek agter meeste hardeband boeke, met minimale toerusting wat benodig word. Leer om papier te vou en te heg, om kleurvolle eindbladsye te skep en om jou werk met ‘n stewige rugkant te bind. Beginner of kenner, hier gaan jy die skep van ‘n pragboek bemeester! 

Koste vir die naweek is R1000 met alle materiaal en verversings ingesluit

Kontak gerus vir Clara by events@oudeleeskamer.org om plek te bespreek.