Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van Louis Esterhuizen se twaalfde digbundel, Klaarte. Sluit aan by Danie Marais in Jannie se Leeskamer, op 21 Mei om 10:30, wanneer Marais die lewensbeskoulike, besinnende verse oor die liefde tussen twee ouerwordende persone en die soeke na skoonheid in gebrokenheid en die betekenis in tekortkominge ondersoek.

Taal: Afrikaans

Kliek hier om jou plek te bespreek.