Sluit by ons aan vir ’n aand van keurige klassieke musiek komposisies en ‘n komplimentêre wynproe deur Waterford Estate. Die merkwaardige sopraan, Elizabeth Catharina en die ervare begeleidster, Ilse Myburgh verken die broosheid van vroue deur hul vertolking van die werke van Handel, Puccini, De Villiers, Bellini en Mascagni.
E-pos vir Carin by info@oudeleeskamer.org vir ‘n payfast skakel om ‘n kaartjie te koop teen R175 per persoon.