Sluit by ons aan vir ‘n etensuurpraatjie met ons kunstenaar-in-ateljee, Sivan Zeffertt, terwyl sy haar September-verblyf by ons afsluit. Op Vrydag 29 September, van 13:00 tot 14:00, sal Zeffertt die gehoor deur haar weefpraktyk neem en die denke agter haar werk bespreek.

E-pos vir Clara by events@oudeleeskamer.org om jou plek te bespreek.