Kurators-Wandelingsgesprek met Lindsay Klein, stigter, versamelaar en kurator van Beryl Gallery, Kaapstad.

Sluit by ons aan op Saterdag 8 Maart om 11:00, vir ‘n insiggewende wandelingsgesprek met Lindsay Klein, kurator en versamelaar van die werke wat in What I Talk About When I Talk About Collecting vertoon word. Die uitstalling, wat op 8 Februarie geopen het, sal aanhou tot 3 Mei, met ‘n herhang halfpad deur.

Met meer as 20 jaar se versamelervaring, sal Klein – saam met sommige van die kunstenaars wie se werk uitgestal word – insigte deel oor die werke, hul skeppingsproses en die fynere besonderhede van kunsversameling.

Toegang is gratis en geen bespreking is nodig ni