Kom gesels saam op 30 September om 18:00 in Jannie se Leeskamer, waar gevierde digter en US-lektor, dr. Alfred Schaffer, met Ashwin Arendse en Veronique Jephtas in gesprek tree.
Jan Rabie, een van die Sestigers, het gesê: “Afrikaans is een van Suid-Afrika se trotsste veelrassige prestasies”.
Kom vier hierdie ryk en lewendige taal saam met ons!
Kliek hier om jou plek te bespreek.
Taal: Afrikaans
