Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Elizabeth Wasserman se nuutste toevoeging tot haar lekkerlees-spanningsreeks. Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag volg op Die nege lewens van Mevrou Smit, en bring ou geraamtes en nuwe gevare na vore. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef… Ilza Roggeband lei die gesprek in Jannie se Leeskamer op 12 Maart om 10:30.
Klik hier om jou sitplek te bespreek.
Taal: Afrikaans