Kom kuier saam met ons Saterdagoggend, 6 Desember by die Oude Leeskamer vir die bekendstelling van Paul Kruger se debuutboek!

In gesprek met Louis Esterhuizen deel Paul staaltjies uit 10 Alexanderstraat B&B en stories uit sy lewe — vol humor, herinneringe en nostalgie.

Dis ’n oggend van lekker gesels en goeie stories — sien jou daar!

Kliek hier om jou plek te bespreek.