Die pryswenner-skrywer en akademikus Hedley Twidle ondersoek ons obsessie met en die betekenisse agter idees rondom die apokaliptiese in Show me the Place. Die skrywer verken vergete utopias, ‘opsetlike’ gemeenskappe en eilande van die verbeelding met nuuskierigheid, hoop en humor, wat ‘n ryk en fassinerende teks van intellektuele dissipline en speelsheid tot gevolg het. Show me the Place ondersoek die diep menslike begeerte om alternatiewe tot die bekende, normale en vanselfsprekende op te soek. Hedley Twidle sal in gespek wees met Jonathan Amid.

Woensdag 13 November vanaf 15:30 tot 17:00 in Jannie se Leeskamer. 

Klik asseblief hier om te bespreek.

Taal: Engels