Die Engelse digter, Samuel Taylor Coleridge, se beroemde wens lui:  “sou ons slim jong digters my huislike definisies van prosa en poësie onthou; dit wil sê prosa — woorde in hul beste volgorde; poësie — die beste woorde in hul beste volgorde.”

Sluit aan by die uitgewer, Karina Szczurek en Karavan Press se debuutdigters, Beatrice Willoughby (So,), Shari Daya (Land | Lines) en Lucienne Argent (Self-Portrait of a Guava) in Jannie se Leeskamer vir ‘n wonderlike aand van “beste woorde in hul beste orde” – ‘n bespreking en voorlesing.

the person

buries despair

with pills, wine, and strangers

the poet

invites despair,

pulls up a chair, offers some wine,

says:

‘Stay a while,

live through me.’

— Whereas, Beatrice Willoughby

Klik hier om om jou sitplek te bespreek.

Taal: Engels

Datum en Tyd: Donderdag 20 February vanaf 18:00 tot 19:30 in Jannie se Leeskamer.