Die skrywer en alumna van die Jakes Gerwel/Oude Leeskamer-residensieprogram, Lebogang Mazibuko, gesels met ons skrywersgas, Sihle Qwabe, oor sy skryfproses en die lewenservaringe waarop sy skryfwerk steun. Sluit op 6 Mei by ons aan vir ’n gesprek in Jannie se Leeskamer vir ’n verkenning van Qwabe se debuutroman, The Resurrection.

Taal: Engels

Kliek hier om jou plek te bespreek.