Die 11de September deel die feminis, akademikus en skrywer Barbara Boswell meer oor haar roman, The Comrade’s Wife, met Jonathan Amid. Vanuit die perspektief van ‘n akademikus wat ‘n onstuimige huwelik met ‘n politikus moet verwerk wat vinnig opgang maak word dit moontlik vir die verhaal om iets uiters waardevol te illustreer oor private en publieke lewens en gesprek. Pumla Dineo Gqola, skrywer van onder meer Female Fear Factory, beskryf die roman as “Tender, delightful, frightening. A testimony to Boswell’s inexhaustible vision.”

Taal: Engels

Stuur gerus vir Carin ‘n e-pos by info@oudeleeskamer.org om jou sitplek te bespreek.

Woensdag 11 September vanaf 15:30 tot 16:30 in Jannie se Leeskamer.