Strauss & Co gaan ons spasie beset vir die duur van die Toyato US Woordfees vanaf 7 – 15 Oktober 2023. Kyk gerus na die program om meer uit te vind oor die geleenthede wat hulle gedurende hierdie tyd gaan aanbied.