Decima deur Eben Venter Bekendstelling (Dinsdag 27 Junie 2023)

Oude Leeskamer en Penguin Random House nooi jou uit na die boekbekendstelling van Decima deur Eben Venter, in gesprek met Fourie Botha, op Dinsdag die 27ste Junie 2023 om 17h30 vir 18h00 in ons galeryspasie.

Decima is ‘n elegiese werk vir baie stemme waarin die skrywer die aard van verlies in sy vele gedaantes besing. Die boek kombineer outotoksisiteit, fabel, ‘n speurverhaal en wetenskap, en is ‘n dringende pleidooi vir die bewaring van een van die wêreld se megaherbivore.

E-pos asseblief vir Clara by events@oudeleeskamer.org om jou sitplek te bespreek.